Drakensville

Hartenbos Seefront

Klein-Kariba herontwikkeling

Drakensville Fasiliteite

Aktiwiteite en Fasiliteite

Aktiwiteite op die Oord

  • Verhitte swembad
  • Swembad en plaspoel
  • Potspel
  • Avontuur-minigholf
  • Ponie- en perderitte
  • Staproetes
  • Voëlverkenning
  • Speletjieskamer
  • Diereplaas
  • Rugby

Besienswaardighede in die Omgewing

  • Basotho-kultuurstad
  • Boesmantekeninge
  • Drakensberg-seunskoor
  • Falcon Ridge-roofvoëlsentrum
  • Royal Natal Nasionale Park
  • Drakensberg- ondergrondse hidro kragstasie
  • Kerkenberg en Retiefpas

Fasiliteite op die Oord

Die restaurant bied heerlike buffet- en a la carte-etes. Wegneemetes kan by die geriefswinkel op die oord bestel word. Ook ’n OTM op die oord. ’n Skoonheidssalon is ook beskikbaar.

NEEM KENNIS

Sekere fasiliteite en vermaak mag van tyd tot tyd 'n addisionele heffing dra.
 

Omgewingsentrum

Klik hier vir die Omgewingsentrum brosjure