Eiland Spa

Hartenbos Seefront

Klein-Kariba herontwikkeling

Eiland Spa Fasiliteite

Aktiwiteite en Fasiliteite

Aktiwiteite Op Die Oord

  • Hidro-spa, sauna, stoombad, warmwater-mineraalbad
  • Kouewaterswembad en plaspoel
  • Waterwurm
  • Gimnasium
  • Mini-gholf
  • Stap- en fietsryroetes
  • Voëlverkenning
  • Visvang
  • Perderitte
  • Tennis, rolbal en vlugbal
  • Potspel
  • Foosball
  • Spring matte
  • Groot skaak bord
  • Braai area
  • Tafeltennis

Besienswaardighede In Die Omgewing

  • Hans Merensky-natuurreservaat
  • Tsongakraal
  • Gravelotte en Leydsdorp
  • Tzaneen, Magoebaskloof, Haenertsburg
  • Wegraakbosch-kaasplaas
  • Sapekoe-teetuin
  • Agatha-krokodilplaas
  • Couch House-nougatfabriek
  • Kroeg in reusekremetart
  • Kruger Nasionale Park
  • Tzaneen Lion & Predator park
  • Amarula fabriek
  • Canopy Toer (Magoebaskloof)
  • Debegni waterval

Fasiliteite op die Oord

  • WIFI
  • Koswerf
  • Tanani-wegneemete
  • Buffalo’s-kroeg, winkel en drankwinkel
  • Wassery
  • OTM

NEEM KENNIS

Sekere fasiliteite en vermaak mag van tyd tot tyd 'n addisionele heffing dra.