Hartenbos

Hartenbos Seefront

Klein-Kariba herontwikkeling

Hartenbos Konferensies

Konferensies

Ons heet u hartlik welkom

Suid-Afrika met sy natuurskoon bied 'n weelde van besienswaardighede wat verdien om soveel as moontlik verken en geniet te word. Die ATKV het die ideale oplossing: sewe ongeëwenaarde oorde oor die hele land geleë by 'n magdom kultuurskatte, erfenisterreine en ander opwindende besienswaardighede, en beskikbaar teen bekostigbare tariewe. Hierdie uitsoekoorde is veilig, behoorlik beskerm en pragtig geleë, en is ideaal om van u konferensie 'n professionele sukses te maak.
 

Egte gasvryheid by die see

Die ATKV se Hartenbosoord aan die Suid-Kaapse kus bied net wat u nodig het om u sukses te bevestig. Hier het ons alles, van professionele konferensietoerusting tot ’n wêreld van opwinding en ontspanning, en nog die eindelose oseaan daarby. Ons vier moderne konferensielokale is ingerig vir klein groepe, asook groter groepe van tot 1 000 kongresgangers.
 

Konferensie Brosjure

 

Feiteblad

 

 

Besprekingsversoek

Terme en Voorwaardes
 

Kontakbesonderhede

Akkommodasie verlang

Watter tipe akkommodasie verlang? (eerste keuse)

Watter tipe akkommodasie verlang? (tweede keuse)

Aankomsdatums (eerste keuse)