Natalia

Hartenbos Seefront

Klein-Kariba herontwikkeling

Natalia - Fasiliteite

Aktiwiteite en Fasiliteite

Aktiwiteite Op Die Oord

  • Strand met haainette en lewensredders
  • Verhitte buiteswembad
  • Mini-gholf
  • Wipmatte
  • Snoeker, potspel en speletjiesarkade
  • Visvang

Besienswaardighede In Die Omgewing

  • Katamaran-vaart
  • Dolfynkyk- en seiljag-ritte
  • Perderitte op die strand
  • uShaka Marine World

Fasiliteite Op Die Oord

’n Koffiewinkel, geriefwinkel, OTM, ’n gemeenskaplike lapa-area en braaifasiliteite.

NEEM KENNIS

Sekere fasiliteite en vermaak mag van tyd tot tyd 'n addisionele heffing dra.