Skip to the content

Blog

Gerespekteerde denkleier stel gratis leierskapgids vry vir 2022

Erik Kruger is ’n denkleier en ware baanbreker van moderne leierskap. As stigter van Modern Breed, internasionale spreker, besigheidsafrigter en skrywer – met ’n meestersgraad in Uitvoerende Afrigting – meen Erik dat “2022 die jaar is om meer te doen as net te oorleef. 

Skiet-tragedie by ATKV-Buffelspoort word ondersoek.

ATKV-Buffelspoort neem met groot hartseer kennis van die skiet- tragedie wat in die vroeë oggendure
op die oord plaasgevind het.