Hiérdie week is dit Toast Coetzer se beurt om sy kampkosmaakgeheime met ons te deel. Toast is geen groentjie as dit by kamp kom nie. Met sy werk as reisredakteur van die tydskrif, Weg! het hy al die uithoeke van Afrika, en veral Suid-Afrika, deurgetrap met sy stapstewels. Sy geheim is eenvoudig – eenvoud. Maar laat hy self vertel ...
Blog

Om Klein-Kariba toe te ry en terug te swem
Niel van Deventer is bekend vir baie dinge – as rolprentvervaardiger (onder andere van Dis ek, Anna), musikant van die groep, Zinkplaat, en deesdae ook as pa. Soos baie ander bekendes, vertel hy ook graag van sy spesiale herinneringe aan twee van die ATKV se gewildste vakansieoorde, Buffelspoort en Klein-Kariba.

Christo Davids
Christo Davids het geen bekendstelling nodig nie – teatermaker, filmmaker, akteur, skrywer … Daar is beslis nie ’n tekort in dié man se talentarsenaal nie! En raai wat?

Só spaar jy water!
Met die droogte wat Suid-Afrika die afgelope paar jaar in sy greep het, is selfs ATKV-oorde genoop om waterbesparing toe te pas. ATKV-Drakensville het egter ’n treetjie verder gegaan – en nou word AL die oord se water vir verdere gebruik herwin...

SSSSSLANG! Wees ingelig en voorbereid
In ons nuwe maandelikse rubriek gaan loer ons na verskillende slange waarvoor vakansiegangers op die uitkyk moet wees by ATKV-oorde …

Bibi Slippers resepte
Selfs Suid-Afrikaanse bekendes hou van kamp. Digters, skrywers, akteurs …

Namakwaland se Storie
Elke toer het sy eie storie, veral as jy die toeroperateur is en elke toer saam beleef.

Cola Wings
Sjef Lesego Semenya se heerlike Cola Wings resep

Potbrood
Sjef Lesego Semenya se resep vir lekker Potbrood
Surreylaan 348
Randburg
Gauteng
Suid-Afrika
E-posadres:
oordedigitaal@atkv.org.za
Besprekings:
+27(011) 919 9092