Skip to the content

Gegewe die riglyne rondom die beperking op verkope by restaurante en drankwinkels en die groepering meer as 50 mense op ʼn slag, insluitend personeel, word ondergenoemde aangepasde bedryfsure aangekondig.

ATKV-drankwinkels 

Bedryfsure word as volg ingeperk: 

  • Weeksdae: 10:00 tot 18:00
  • Saterdae: 10:00 tot 18:00   
  • Openbare vakansiedae: 10:00 tot 13:00 
  • Sondae geen verkope nie. 

ATKV-winkels 

  • Weeksdae: 08:00 tot 18:00
  • Saterdae: 08:00 tot 18:00   
  • Sondae: 08:00 tot 14:00 

ATKV-restaurante

  • Weeksdae: 08:00 tot 18:00
  • Saterdae: 08:00 tot 18:00
  • Sondae: 08:00 tot 13:00 

Wegneemrestaurante 

  • Weeksdae: 08:00 tot 20:00  
  • Saterdae: 08:00 tot 20:00
  • Sondae: 08:00 tot 14:00

Restaurantkroeë 

  • Weeksdae: 10:00 tot 18:00
  • Saterdae: 10:00 tot 18:00
  • Sondae en openbare vakansiedae: 10:00 tot 13:00   

Hartenbos-restaurant en -wegneemrestaurant 

  • Weeksdae: 08:00 tot 20:00
  • Saterdae: 08:00 tot 20:00
  • Sondae: 08:00 tot 15:00   

Hartenbos-restaurantkroeg  

  • Weeksdae: 10:00 tot 18:00
  • Saterdae: 10:00 tot 18:00
  • Sondae en openbare vakansiedae: 10:00 tot 13:00   

Hierdie werkswyse en prosedures is onmiddellik en tot verdere kennisgewing van toepassing.  

ATKV Oorde