Skip to the content

Bos Bulletin

Oor vriendskap, amfi-dienste en perdekarre

Ons bure en jare-lange vriende, die ATKV, word 90!

Waar anders in die wêreld as in Hartenbos kan jy ‘n vakansie-oord en ‘n kerk vind wat oorkant die straat van mekaar staan, en ook ‘n besonderse noue verhouding koester? Die ATKV het hierdie jaar op 19 Augustus hul 90ste verjaarsdag gevier. Tydens hierdie spesiale geleentheid, herdenk en vier die NG Kerk Hartenbos ook hul spesiale vriendskap met die ATKV.

ATKV-Oorde

Surreylaan 348
Randburg
Gauteng
Suid-Afrika

E-posadres: 
oordedigitaal@atkv.org.za
Besprekings: 
+27(011) 919 9092