Eksklusiewe Promosies

Klik op die oord van jou keuse

ATKV-Oorde
🏕️
Bespreek direk en spaar!
Spaar 5% as jy aanlyn by ATKV-Oorde bespreek.
5%-afslag
Verblyfdatums: 1 Maart 2026-28 Feb. 2027
Besprekingsdatums: 1 Maart 2026-27 Feb. 2027
Eenheidstipes: Alle selfsorgeenhede en kampstaanplekke
Geldig: Midweek- en naweekaanbod
ATKV-Oorde
🏕️
Afslag vir senior burgers (Hartenbos)
Hartenbos – Afslag vir senior burgers
15%-afslag
Verblyfdatums: 1 Maart 2026-28 Feb. 2027
Besprekingsdatums: 1 Maart 2026-27 Feb. 2027
Eenheidstipes: Alle selfsorgeenhede en kampstaanplekke
Geldig: Midweek- en naweekaanbod
ATKV-Oorde
🏕️
Afslag vir senior burgers
Afslag vir senior burgers by ATKV-Oorde.
15%-midweek10%-naweke
Verblyfdatums: 1 Maart 2026-28 Feb. 2027
Besprekingsdatums: 1 Maart 2026-27 Feb. 2027
Eenheidstipes: Alle selfsorgeenhede en kampstaanplekke
Geldig: Midweek- en naweekaanbod
ATKV-Buffelspoort
🏕️
Alles-in-een-promosie: Vierbed-rondawel
Bespreek ons midweekpakket vir 5 nagte
R4 600(5 nagte)
Verblyfdatums: 1 Maart 2026-25 Februarie 2027
Besprekingsdatums: 10 Feb. 2026-21 Feb. 2027
Eenheidstipes: Vierbed-rondawel
Geldig: Midweekaanbieding
ATKV-Buffelspoort
🏕️
Alles-in-een-promosie: Vierbed-tenthuis
Bespreek ons midweekpakket vir 5 nagte
R3 850(5 nagte)
Verblyfdatums: 1 Maart 2026-25 Februarie 2027
Besprekingsdatums: 10 Feb. 2026-21 Feb. 2027
Eenheidstipes: Vierbed-tenthuis
Geldig: Midweekaanbieding
ATKV-Buffelspoort
🏕️
Kampmal-promosie
Bespreek 5 nagte of meer en spaar!
vanafR240per nag
Verblyfdatums: 1 Maart 2026-25 Februarie 2027
Besprekingsdatums: 10 Feb. 2026-21 Feb. 2027
Eenheidstipes: Kampeerblok A en B
Geldig: Buite seisoen
ATKV-Eiland Spa
🏕️
Oktober midweek promosie
Spaar op midweke in Oktober
25%-afslag
Verblyfdatums: 04 – 29 Oktober 2026
Besprekingsdatums: 29 September 2026 – 27 Oktober 2026
Eenheidstipes: Alle selfsorg eenhede
Geldig: Midweek nagte (Datums gespesifiseer onder)
ATKV-Goudini Spa
🏕️
Senior Burger Midweek Kampeerpromosie
Senior Burger Midweek Kampeerpromosie
R1000(5 nagte)
Verblyfdatums: 22 Augustus – 26 November
Besprekingsdatums: 18 Augustus – 22 November 2026
Eenheidstipes: Kampering
Geldig: Midweek. Sondag middag tot ‘n Vrydag oggend.
ATKV-Hartenbos
🏕️
Oktober midweek promosie
Spaar op midweke in Oktober
30%-afslag
Verblyfdatums: 04 – 29 Oktober 2026
Besprekingsdatums: 28 September 2026 – 28 Oktober 2026
Eenheidstipes: 4-Slaper Rondawel en 4- Slaper Rondawel (Basies)
Geldig: Midweek nagte (Datums gespesifiseer onder)
ATKV-Natalia
🏕️
Langblyers-kamppromosie
Langblyers-kamppromosie
VanafR100per nag
Verblyfdatums: 1 Mei 2026-30 November 2026
Besprekingsdatums: 14 April-1 Oktober 2026
Eenheidstipes: Kampstaanplekke
Geldig: Buite seisoen
ATKV-Natalia
🏕️
Spaar op die September-vakansie
Spaar hierdie skoolvakansie by ATKV-Natalia
20%-afslag
Verblyfdatums: 28 September – 4 Oktober 2026
Besprekingsdatums: 15 September – 2 Oktober 2026
Eenheidstipes: Selfsorg-eenhede en Kampering
Geldig: Datums, soos gespesifiseer

Geen promosies beskikbaar vir hierdie oord tans nie.